HELPMEKAAR KOLLEGE

Sien hoe dit werk

Soek n onnie volgens:

Hoe werk dit?

Hierdie webwerf is geskep om leerders, sowel as ouers, se lewens te vergemaklik deur hulle te help om hulle pad deur die skool te vind. Dit is presies wat ons hier is om te doen.


HIER IS HOE DIT WERK:
- Om 'n onderwyser se naam, voorletters of ń vak te soek, kies een van die knoppies “Naam, Voorletters, Vak” sodat dit jou na die soekbalk sal neem.

- Om die veskillende lokale op te spoor, druk op die knoppie “Lokale”. Dit sal vir jou al die skool se lokale gee.

- Om gebruik te maak van ander hulpmiddes soos Adam, E-Skool en Helpmekaar24, klik op die drie strepies in die regterkantse, boonste hoek, wat jou hiernatoe sal lei.

- Om na die Helpmekaar se tuisblad te gaan, klik op die drie strepies in die regterkantse, boonste hoek, wat jou na die knoppie “Tuisblad” toe sal lei.